Description
Tafelberg
Eerste sagtebanduitgawe 1989
Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad
R60.00
Hierdie stuk is geskryf in opdrag van Oude Libertas en in Mei 1976 deur TRUK opgevoer onder spelleiding van Francois Swart. Die rolverdeling was soos volg:
Meester – Jannie Geldenhuys
Nan- Louise Mollett-Prinsloo
Stols – Marcel van Heerden
Alfons – Johan Malherbe
Muis – Tobie Cronje
Konstabel Jan – Jan Prinsloo
Martha – Grethe Fox
Tollie – Etienne Puren
Dora – Harriet Pienaar
Dina – Elise Hibbert
Floris – David van der Merwe
Joos – Phillip Swart
Neels – John Harley
Kleinkoos – Errol Ross
Kietie – Annette Engelbrecht
Blindemol – Regardt van den Bergh
Man – Franz Marx
2 in stock
Tafelberg
Eerste sagtebanduitgawe 1989
Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad