Description
Tafelberg Uitgewers
Sewende druk 1965
Hardebandboek met gekleurde voorblad, rugkant toon skade, eerste binneblaai is verwyder, res van boek is stewig en netjies
Tekeninge: Katrine Harries
R100.00
Ses verhaaltjies oor ‘n maleiertjie van die Ou Kaap.
* Abdoltjie soek die wit bok
* Die prentjiespaleis
* Die See-oupa
* Die Wolke-doekoen
* Die Danepitjies
* Die Vuurvliegies en die Maanblom
Out of stock
Tafelberg Uitgewers
Sewende druk 1965
Hardebandboek met gekleurde voorblad, rugkant toon skade, eerste binneblaai is verwyder, res van boek is stewig en netjies
Tekeninge: Katrine Harries