Af-Kop /Viljoen, Fanie

R65.00

Alles gaan oukei wees, het Decker gesê. Hy was verkeerd. ‘n Wilde partytjie.’n Gesteelde kar.’n Jaagtog wat in chaos eindig.’n Sak vol geld. Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Ná ‘n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ‘n wilde jaagtog en ‘n mo ‘n Doller-as-kop-af spanningsverhaal waarin dinge in regte Tarantino-styl skeefloop en die leser behoorlik aan sy sitplek moet vasklou om by te bly met al die naelbyt-aksie.

1 in stock

SKU: JEUG.MEG.018/16/2/26 Category:

Description

LAPA

Eerste druk 2016

Sagtebandboek in puik netjiese toestand