Description
Uitgegee en gedruk deur ZeroPlus
Datum: Eerste uitgawe 2017
Toestand: Splinternuut en geteken deur skrywer
R120.00
Wie is die Afrikaner en waarheen is hy op pad? Is hy nog enigsins bewus van sy identiteit of ploeter hy doelloos voort in ‘n woeste see? In Afrikanergrense word ondersoek ingestel na die identiteit van die Afrikaner en hoe hy, deur die herontdekking van sy grense, sy plek kan vind én behou in die Suid-Afrika van die 21ste eeu.
1 in stock
Uitgegee en gedruk deur ZeroPlus
Datum: Eerste uitgawe 2017
Toestand: Splinternuut en geteken deur skrywer