Agent Snoet en die kattekwaad deur Francois Bloemhof

R75.00

Agent Snoet en sy briljante kat, Felino, is terug in nog ‘n aksiebelaaide strokiesavontuur. Hierdie keer moet hulle die meesterbrein agter ‘n gevaarlike katte-rebellie ontmasker.

2 in stock (can be backordered)

SKU: JEUG.DON.009/8/7; JEUG.GRA.021/6/19 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Lapa uitgewers

Tweede uitgawe tweede druk 2010

Illustrasies in volkleur deur Alistair Ackermann