Alet / Verna Vels

R75.00

Hulle is almal hier: Alet, Jako, Bes, Maria, Pieter, Oom Nols, Truida Brink – kompleet soos ons hulle leer ken het in die gewilde radioverhaal: Alet.

Duiwelshoogte en die swemgat met die gevaarlike duikrots, is plekke wat ons nou saam met Alet-hulle gaan besoek.

Deur die boek kan ons nou behoorlik “sien” hoe lyk juf. Truida Brink se huisie en hoe klim die geheimsinnige “besoeker” teen die leer op na oom Nols se solder waar Alet en Jako in die donkerte met kloppende hart sit en wag…!

 

Out of stock

SKU: JEUG.SUR.003/1/18 Category:

Description

Uitgewer:  Perskor

Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 1984

Toestand: Hardeband met los omslag in goeie toestand skoolstempel in boek en sakkie voorin, boekinhoud in puik toestand