Description
Tafelberg
Eerste druk 1977
Hardeband met mooi omslag, klein skeurtjie op voor- en agterkant van die omslag boek mooi skoon en netjies binne
R100.00
‘n Tweede keur uit Die Burger se “Bewonder en bewaar”.
Inhoud:
Die Kaapse Skiereiland
Die berge van die Boland
Die Karoo
Die Sandveld
Suidwes-Afrika
Die Weskusgebied
Die Ooskusgebied
Die berge van die Oos-Kaap
Epiloog
1 in stock
Tafelberg
Eerste druk 1977
Hardeband met mooi omslag, klein skeurtjie op voor- en agterkant van die omslag boek mooi skoon en netjies binne