Description
Cosmos Publikasies (Edms) Bpk
1975
Rooi hardebandboek in mooi toestand vir sy ouderdom. Blaaie is vergeel maar voel of die boek nooit gelees is nie
Illustrasies: Jean Leonard
Oorspronklike titel deur Olive Schreiner : Woman and labour – die boek het die eerste keer in 1911 verskyn
Vertaal en versorg deur Adelemarie van der Spuy en Adriaan S. van der Spuy

