As ‘n pou kon vlieg: ‘n verblyfboek oor Teheran / Eleanor Baker

R80.00

2 in stock

SKU: BIO.DON.025/9/3/22; BIO.ALG.0011/5/20/22 Category:

Description

Tafelberg

Tweede uitgawe, eerste druk 1982

Hardebandboek met mooi gekleurde buiteblad, aantekeninge in potlood voorin wat ‘n lys van woorde uit die boek aandui, vorige eienaar se naam voorin boek geskryf, ligte watervlek aan die regterkant van die boek op die laaste paar bladsye