Tussen rietbos en mopani / Evert F. Potgieter

R55.00

Hierdie boekie is nie geskryf vir die vermaak van diegene wat hulle bloot met literêre kritiek besig hou nie. Dit is bedoel vir hulle wat die veld ken en wat ook soms daarheen verlang.

Out of stock

SKU: JAG.FLE.001/1/18 Category: Tags: ,

Description

Uitgewer: Voortrekkerpers

Datum: 1964

Toestand: Hardeband boek sonder stofomslag, boekinhoud nog baie mooi en netjies