Description
JL Van Schaik Beperk
Sewende Druk 1964
Hardeband met oranje stofomslag, omslag toon skaaf en skeurmerkies, potloop onderstreep en notas op verskeie blaaie
R70.00
Dit is ‘n verhaal uit die tyd van die rebellie, maar nie uitsluitend oor die rebellie nie. Dit is veral die verhaal van Bart Nel en sy vrou Fransina en die verhouding tussen hulle. Fransina is ‘n vrou wat sinvol nadink oor die gebeurtenisse in die land, maar sy is ‘n vrou wat prys stel op die hoë ideale wat sy vir die lewe vir haar en Bart tesame het. Daarom verwag sy dat Bart ook die ideale van sy familie bo dié van die politiek moet stel. Maar Bart se besluit om te rebelleer is ‘n noodwendigheid: hy moet getrou wees aan die eiensoortigheid wat hom van die begin van die verhaal af reeds kenmerk – “as ek nie ook gaan protesteer nie, dan wil ek nie meer Bart Nel wees nie.” – Elize Botha –
1 in stock
JL Van Schaik Beperk
Sewende Druk 1964
Hardeband met oranje stofomslag, omslag toon skaaf en skeurmerkies, potloop onderstreep en notas op verskeie blaaie