Description
Daan-retief uitgewers
Datum: 1981
Hardebandboek sonder stofomslag, die boek is mooi en skoon, die eerste blaai voor die titel blad in die boek is uitgeskeur, daar is n klein pen merk op bladsy een, die blaaie is effens vergeeld, die boek is n mooi oranje kleur

