Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1983
Hardeband met mooi voorbladskets
Stofomslagontwerp deur Johan van Niekerk
R75.00
“As die perdeby slim is deur sy eier binne-in ‘n spinnekop se lyf te lê, sodat sy larwe later kos het, is die wesp nog slimmer: hy lê weer sy eier in die papie van die perdeby…” verduidelik Werner Uys aan Joekie, sy suster, en hulle neef Riël. “Regte parasiet,” sê Riël onverwags. “Maak misbruik van ander. Nes mense.”
Soos met haar ander boeke, dis Empie Martiz met Angel van die wesp ‘n avontuurverhaal uit die boonste rakke op: Die Bosveld-omgewing, die verrassende intrige en die interessante karakters … alle bestanddele vir ‘n lekkerleesverhaal duisend!
1 in stock
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1983
Hardeband met mooi voorbladskets
Stofomslagontwerp deur Johan van Niekerk