Description
Perskor
Eerste uitgawe eerste druk 1977
Hardebandboek met stofomslag in goeie kondisie
Original price was: R70.00.R60.00Current price is: R60.00.
Liefde vir en ‘n diepe deernis met die mens – veral in sy eensaamheid en aftakeling – vorm die grondtoon van die meeste van hierdie 17 sketse en verhale van Hymne Weiss. Daar is die pragtige gegewe van die meisie wat uitvind dat sy nie geken is nie in Vriend, die klein wêreldjie, die eensaamheid en toewyding aan ‘n lewensideaal wat met ‘n aankondiging oor ‘n mikrofoon in duie stort in José, die eensaamheid en verydelde droom van ou meneer Marsbank, die opofferende liefde en onselfsugtige liefde van die ou moeder in Drie rand se genade, maar dan ook die humoristiese in die parabel, Donkies en ten slotte die skirkwekkernde verlantenheid van die die vrou wat uit vrees moet voorgee dat haar gesortwe man dno leef in die slotverhaal.
Bitterbessiebos is ongetwyfeld Hymne Weiss se rypste werk op daardie stadium.
2 in stock
Perskor
Eerste uitgawe eerste druk 1977
Hardebandboek met stofomslag in goeie kondisie