Bloemfontein die ontstaan van ‘n stad /Schoeman, Karel

R690.00

Out of stock

SKU: GESK.TOE.010/7/23 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1980

Hardebandboek met stofomslag wat redelike verweer op die omslag het. Boek binne is egter soos nuut. Mooi en skoon. Naam van en datum deur ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf in blou pen