Description
Dine van Zyl Publikasies
Eerste uitgawe 2012
Hardeband nog so goed soos splinternuut
R350.00
Dine van Zyl bied jou ‘n opwindende, splinternuwe boek oor potjiekos met ewe nuwe resepte. Daar is ook ‘n paar tradisionele gunstelinge by, beter as wat jy ooit geproe het. En as jy nie weet nie, vertel die boek jou alles oor die aankoop van jou pot, hoe om die pot te behandel, die vuur te maak en jou potjiekos aanmekaar te slaan. Geniet die humoristiese stories, en die kleurfoto’s van potjiekos en reise in Afrika. ‘n Uitstekende geskenk (en moenie jouself vergeet nie).
Out of stock
Dine van Zyl Publikasies
Eerste uitgawe 2012
Hardeband nog so goed soos splinternuut