Description
Uitgegee deur Nasionale Pers Beperk
Tweede verbeterde uitgawe, 1942
Hardeband sonder stofomslag, boeke in goeie toestand, met aantekeninge en ‘n kaart voorin boek
Ou skoolboeke met stempels en soms potloodaantekeninge
R70.00
Beskrywing van ‘n reis in en om die Middellandse See. Voorin die boek is ‘n kaart van die reis in swart ink ingebind.
Swart en wit fotos van verskeie plekke is ingesluit in die boek:
p. 29 – Meditereense ploeg deur genl. Delotbiniere aan skrywer gegee
p. 45 – Die klein Sphinx op pad na Sakkara
p. 69 – Hoe die wingerdstokke in Syrië groei
P. 72 – Hier is die rivier waarvan Naäman so trots gepraat het, toe hy die bevel ontvang het om in die Jordaan te baai.
p. 77 – Kyk hoe pryk die Romeinse boë met hul Korinthiese suile buitekant die Omeiyad-moskee in Damaskus
p. 80 – Hier is die beroemde bert Cynthus, op die eiland Delos.
EN nog vele meer
1 in stock
Uitgegee deur Nasionale Pers Beperk
Tweede verbeterde uitgawe, 1942
Hardeband sonder stofomslag, boeke in goeie toestand, met aantekeninge en ‘n kaart voorin boek
Ou skoolboeke met stempels en soms potloodaantekeninge