Burgers van die berge / Eugene Marais

R140.00

Hierdie reeks populêre artikels het oorspronklik in die dagblad Die Vaderland verskyn. Die vertellings het heelwat van die stof bevat waaruit die skrywer ‘n vollediger wetenskaplike werk Die Siel van die Aap saamgestel het. Op aandrang van en in medewerking met prof. M.S.B. Kritzinger het hulle in 1938 in boekvorm onder die huidige titel verskyn.

Out of stock

SKU: FIKSIE.BOK.001/8/20 Category:

Description

JL van Schaik

1971.

Hardeband met stofomslag. 106 bladsye. Baie netjiese toestand.