Cordier van La Concorde / Heine, Mike

R50.00

Toe die groepie Franse Hugenote uit Holland in Kaap de Goede Hoop aankom, is daar ‘n groep onder die Kapenaars wat hulle as indringers beskou.

Sommer die heel eerste aand op goewerneur Simon van der Stel se onthaal, vind Louis Cordier uit dat hy ‘n paar dodelike vyande onder die Kapernaars het – en dit bloot omdat hulle nooiens met te veel belangstelling na die aantreklike Fransman kyk en omdat hy, met sy Franse sjarme, nie kan nalaat om hulle te komplimenteer nie…

Dit duur dan ook nie baie dae nie  voordat Louis tot ‘n swaardgeveg uitgedaag word nie! Die geveg teen Rijklof van Geerdt, wen hy speel-speel. Maar wanneer hy skaars ‘n week later  uitgedaag word deur sy geswore vyande, Hendrik de Boom, is dit ‘n perd van ‘n ander kleur…

1 in stock

SKU: FIKSIE.CON.066/5/24 Category:

Description

Uitgegee deur Dagbreek-Boekkring

1974

Hardeband met mooi gekleurde stofomslag

Boek in puik en stewige toestand, klein plakkertjie op binneste blaai