Daar het ‘n ster verskyn / Karl Kielblock

R65.00

Op die verlate en woestynagtige karavaanroete tussen Babilon in die ooste en Damaskus in die weste is twee kinders besig om moedig hul eie weg te vind. Ninda en Isar het kort na die verwoesting van hul dorpie Abbu in die pad geval met die hoop om hul vader, een van die kameeldrywers van die drie Wyse Manne op die pad na Jerusallem, in te haal. Die reis deur die woestyn is vol struikelblokke en gebeurtenisse en word ‘n oorlewingstryd…

Out of stock

SKU: FK.MIC.005/27/10/17 Category: Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Human & Rosseau,

Eerste uitgawe 1984,

Hardeband boek sonder omslag mooi skets op voorblad,

Omslagillustrasie deur Fanie Bekker, naam van vorige eienaar voorin

R65