Description
Ander medewerkers: J.C. Combrink, Leendert Dekker en Jan Spies
Hardeband, Afrikaanse Pers-Boekhandel,
1967, boek nog mooi, oorgetrek, hoeke bietjie omgebuig.
R50.00
Inhoud:
Oorsig oor die Afrikaanse Verhaalkuns. Na elke verhaal volg ‘n kort bespreking van die storie met ‘n paar vrae oor die storie. Ideaal vir verdere studie of net ‘n belangstelling in die ou skrywers.
Die burgemeester van Slaplaagte / J. van Bruggen
Op die plaas / C.M. van den Heever
Die rivier / W.A. de Klerk
Jan Fiskaal / Dolf van Niekerk
1 in stock
Ander medewerkers: J.C. Combrink, Leendert Dekker en Jan Spies
Hardeband, Afrikaanse Pers-Boekhandel,
1967, boek nog mooi, oorgetrek, hoeke bietjie omgebuig.