Description
Pro Rege Pers Beperk
1962
Blou hardebandboek sonder omslag, met vorige eienaar se naam voorin die boek geskryf, boek is in goeie toestand alhoewel daar met inkpen op ‘n paar bladsye notas gemaak is en onderstreep is.
‘n Woord vooraf deur dr WEG Louw
Pragtige swart en wit foto van Johannes Calvyn op die eerste binneblad

