Willem Poprok deur Derick van der Walt

R100.00

Partymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die hoërskool eerder ‘n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis hulle pond vleis van hom. Daar is die vreemde kinders in die kunsklas waarin hy per ongeluk belang, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt en die simpel kompetisie waarvoor sy broers hulle pa wil inskryf.

Willem Poprok is die humoristiese vertelling van ‘n seun wat sy stem in ‘n groot gesin, en sy voete in ‘n deurmekaar wêreld moet vind.

1 in stock

SKU: KIN.SPCR.004/18/9/17 Category: Tags: , ,

Description

Tafelberg uitgewers

Sewende druk, 2016

Sagteband in redelike nuwe toestand

Bandontwerp deur Nici Harmse

Hierdie boek is bekroon met die Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2009

Wenner van MER -Prys 2011

R100