Sale!

Die stryd tussen Boer en Brit / C.R. de Wet

R150.00 R130.00

Out of stock

SKU: GESK.DEB.009/10/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Tweede druk 1959

Hardeband met omslag met heelwat verweer op, omslag is gelap en herstel – groot stuk van voorkant van die omslag is uitgeskeur en gelas bruin vlek op omslag (foto). Die boekinhoud is egter nog in puik toestand.

Los volbladfoto van De Wet voorin boek

In Afrikaans vertaal deur J.J. Human

Voorwoord deur Kommandant C.A. van Niekerk, President van die Senaat