Die besoek van die ou dame: ‘n Tragiese komedie /Durrenmatt, Friedrich

R120.00

Die besoek van die ou dame is op 29 Oktober 1962 vir die eerste in Suid-Afrikae op die planke gebring deur die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkommitee by geleentheid van die feestelike ingebruikname van die Johannesburgse Stadskouburg.

Die regié is waargeneem deur prof Fred Engelen met George Goussard as hulpregiseur.

Out of stock

SKU: DRA.LID.068/6/24 Category:

Description

Simondium Uitgewers

1962

Rooi en swart hardebandboek in mooi toestand

Uit Duits vertaal deur Bartho Smit