Die buffel struikel: ‘n Storie van 32 Bataljon en sy mense – Louis Bothma

R320.00

“Die boek gaan oor meer as net ‘n geskietery. Dit gaan oor wie ons was, hoe ons bymekaar gekom het, wat ons van mekaar geleer het, wat in die bos gebeur het, ons vrese en verwagtinge, ons trane en blydskap, ons kameraadskap en lojaliteit teenoor mekaar – selfs jare nadat die bataljon ontbind is en ons uitmekaar gespat het. Daarom noem ek dit ‘n storie – nié van 32 Bataljon en sy soldate nie – maar van sy ménse” – L.J. Bothma

 

Out of stock

Description

 

Sagteband boek

 

Additional information

Weight 0.621 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die buffel struikel: ‘n Storie van 32 Bataljon en sy mense – Louis Bothma”