Die burgemeester van Slaplaagte / Jochen van Bruggen

R65.00

Die burgemeester van Slaplaagte is ‘n werk wat mens nie gou sal kan vergeet nie. Net soos die gelui van die kerkklok sal dit nog lank weerklank vind: “Kom Sondaars… Kom sondaars soos Rustenburg se koster en die burgemeester van Slaplaagte alleen dit kon gedoen nie…”

3 in stock

SKU: FIKSIE.HEL.210 (1)/14; FIKSIE.HEL.210 (2)/14; FIKSIE.HEL.210 (3)/14; Categories: , Tag:

Description

Uitgegee deur Afrikaanse Pers Boekhandel

Derde druk, 1954

Hardeband met stofomslag alhoewel sommige eksemplare sonder omslag is.

Skoolstempel voorin

R65 met omslag

R50 sonder omslag