Sale!

Die fluitspeler van Hameln: ‘n kinderoperette in drie bedrywe / James J.H. Edmunds en David Glover

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

Die boek het ‘n inleidende hoofstuk Wenke in verband met die opvoering waarin breedvoerig verduidelik word hoe die dekor moet lyk, hoeveel deelnemers daar kan wees en hoe die kostuums daaruit moet sien.

Lied 1 : Revolusie van die rotte met die woorde van die lied aan die eenkant sowel as die bedryf se dialoog en aan die anderkant die bladmusiek van die lied – so word ook al die ander liedere met bladmusiek bygestaan in al drie bedrywe…

Out of stock

SKU: DRA.BIK.008/2/18 Category:

Description

Uitgewer: J.L. van Schaik Bpk

Datum: Eerste uitgawe 1969 alhoewel daar 1970 in voorste titelblad staan

Toestand: Groot dun boek in puik toestand met musiek bladmusiek  ingesluit saam met die dialoog

Oorspronklike titel: The pied piper

Teks en musiek: Deur Cassell & Co.