Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1991
Sagteband met gekleurde glansvoorblad – naam van vorige eienaar voorin geskryf0
Oorspronklike titel: The tomb of Amenosis – 1983
Ilustrasies: Annabel Large
Omslagontwerp: Boudewijn Brouwer
Reeks: Snuffelstories – Ander titel in die reeks is Ontmoeting op ‘n rooi planeet. Skaars reeks.