Description
Tafelberg
Afrikaanse uitgawe 1994
Sagteband met gekleurde glansvoorblad, buiten vir briefie aan vorige eienaar op binneblad is boek nog in puik netjiese toestand
Reeks: Snuffelstories
Oorspronklike titel: Terror in the fourth dimension -1982
In Afrikaans vertaal deur Ettie Labuschagne
Omslagontwerp deur Malcolm Bates
Boek baie skaars

