Description
Leserskring
Sewende druk 2010
Hardeband met mooi gekleurde glansvoorblad, effense skimmelvlekkies veral op die eerste binneblad en heel agterste skoon bladsy, eerste skoon bladsy voorin uitgesny waar waarskynlik ‘n naam op geskryf was. agterste skoon bladsy
Met talle tekeninge deur F. Lategan