Sale!

Emosionele pyn kan genees / David A. Seamands

R85.00 R70.00

Jy kan genesing kry vir beskadigde emosies. As jy emosionelee seergemaak is, sal hierdie boek jou help. Want God kan die kettings van jou verlede breek en jou vrymaak sodat jy werklik kan lewe. Hy kan jou gebrokenheid verander in ‘n sirkel met geen openings nie.

“Dr. Seamands is ‘n ongewoon sensitiewe ontleder van vandag se emosionele stresse, veral waar dit te doen het met geestelike groei en begrip. Ek beveel hierdie boek entoesiasties aan vir professionele mense sowel as leke”. – Dr. James Dobson –

Out of stock

SKU: GEE.BAZ.016/8/17; GEE.DOR.003/7/19 Category:

Description

Uitgewer: Verenigde Gereformeerde Uitgewers

Datum: Geen datum

Toestand: Hardeband met mooi gekleurde voorblad boek so goed as nuut

Oorspronklike titel: Healing of Damaged emitions

Vertaling: Annemari Hartmann