Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste druk 1965
Hardeband met omslag
Oorspronklike titel: Little house on the Prairie – 1935
Vertaal uit Amerikaans deur Santie Grosskopf
Tekeninige deur Garth Williams
Omslagontwerp deur Horst Walker
R190.00
Daar het te veel mense in die Groot Bos kom woon. Laura se pa het begin bekommerd raak of hulle later almal in die Groot Bos iets te ete sal kan kry en ‘n bestaan sal kan maak.
Toe het hy besluit om hulle besittings op sy wa te laai en om die gevaarlike rit na die grasvlaktes aan te pak. Hier aangekom, moet daar ‘n nuwe huis gebou word en daar moet geploeg, gesaai en gejag word.
Vir Laura-hulle is die tog en die nuwe lewe in die land van die Rooihuide ‘n groot avontuur.
Out of stock
Tafelberg Uitgewers
Eerste druk 1965
Hardeband met omslag
Oorspronklike titel: Little house on the Prairie – 1935
Vertaal uit Amerikaans deur Santie Grosskopf
Tekeninige deur Garth Williams
Omslagontwerp deur Horst Walker