Die koms van Christus en die antichris /d’Assonville, VE

R80.00

“Kyk, Hy kom met die wolke”, (Openbaring 1:7. Jesus is reeds besig om met die wolke te kom. Hy sê dit self en die Openbaringboek vestig ons aandag daarop. Kyk… hou aan om te kyk. Hy kom reeds met die wolke!Dit is nie iets wat eendag in die verre toekoms sal gebeur nie, maar dit is die werklikheid van vandag. Die wolke waaruit die storms en oorkane voorkom, is die beeld van ontsettende groot kragte van spanning en gisting in die volkewêreld, van oorloë, rewolusies en terrorisme, van opstande en betogings. Die wolke van donkerheid oor die wêreld, vertel van “die begin van die smarte” (Matt. 24:8)

2 in stock (can be backordered)

SKU: GEE.MAR.005/10/22; GEE.MAR.001-002/11/23 Category: Tags: , , ,

Description

Uitgegee deur Marnix

Eerste uitgawe 2006

Sagteband splinternuut