Die laaste van die Hugenote / Nancy Okes

R80.00

Iets sag word oor haar kop getrek. Sy kan niks sien nie en sy pluk krampagtig aan die sagte, versmorende materiaal. Dit word ru oor haar neus gedruk en toe sy haar mond oopmaak om te gil, asem sy stof en sand in. Paniekbevange probeer sy dit weer afpluk, maar haar arms word agter haar rug vasgegryp en twee hande sluit om haar nek – twee staalhande wat al hoe stywer en stywer druk. ‘n Sterrereën ontplof in haar kop, helder veelkleurige sterre. Toe word alles pikswart en weet sy niks meer nie…

Out of stock

SKU: FIKSIE.SUR.008/11/18 Category:

Description

John Malherbe Edms Bpk

1981

Hardeband met stofomslag, ongelukkig sellotape op hoeke van die omslag geplak, stempel  van biblioteek en sakkie voorin boek nog netjies verder