Die lang reis van hart tot hart /Bouwer, Alba

R180.00

Die lang reis van hart tot hart is ‘n keur uit Alba Bouwer se ryk versameling toesprake van die afgelope kwarteeu, saamgestel en ingelei deur haar jare lange vriendin Rykie van Reenen.
Party is volbloed toesprake; ander sou mens geselligerwys
“praatjies” wou noem. Maar dit het almal gemeen: dat dit hier gaan oor lewensvaardighede en groot lewenswaarhede wat met inspirerende eenvoud met die leser gedeel word. Onmisken-baar ook die eienskappe wat Alba as skrywer so gelief gemaak het, en waarna Rykie van Reenen in haar voorwoord verwys:
“…’n omgee, en ‘n insig in menslike verbintenisse, ‘n goed-heid en ‘n geloof, waarna mense vandag kennelik meer as ooit dors.”

1 in stock

SKU: FIKSIE.JUS.128/4/5/22 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1995

Sagtebandboek, omslag effens verkleur weens son, inhou in puik netjiese toestand en titelblad geteken deur skrywer