Description
Uitgewer: Naledi
Datum: Eerste uitgawe 2011
Toestand: Sagteband nog mooi en skoon, een puntjie van sagteband effens gebuig
R150.00
Dis ‘n stormnag in die Strandveld. Daar is baie storms oor die see aan hierdie bedrieglike kuslyn van Afrika, maar vannag is anders…
“Moontlik is Dalene Matthee groen van jaloesie, daar in die hemel waar sy is, dat sy nie hierdie fassinerende storie tot haar beskikking gehad het nie…” – Riana Scheepers –
1 in stock
Uitgewer: Naledi
Datum: Eerste uitgawe 2011
Toestand: Sagteband nog mooi en skoon, een puntjie van sagteband effens gebuig