Die man met die dertien kinders / Harry Kalmer

R90.00

Jos Goosen, sy vrou – Matilda – en hulle dertien kinders bly gelukkig op ‘n plaas in die “biltong-belt” aan die rand van die Bosveld. Maar dan dwing ‘n persoonlike krisis hom om bestek te neem van sy eie bestaan, die sin van sy lewe, sy kidners, sy alkoholisme en veral sy huwelik.

Harry Kalmer het drama, prosa en advertensies geskryf. Twee van sy opgevoerde toneelstukkie is bekroon nl. Antjies Somers & I met ‘n Dawie Malan Dalro-toekenning vir die beste nuwe Suid-Afrikaanse drama en They say heaven is like TV met ‘n Vita-Potpourri-toekenning. Hy is ook skrywer van Die waarheid en ander stories en die Barries-Barnard-speurverhale X Ray- Visage en die Vingers van God en Kniediep.

Out of stock

SKU: FIKSIE.CDON.004/8/19 Category:

Description

Quelkerie Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1998

Sagtebandboek, is met plastiek oorgetrek