Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 2010
Toestand: Sagteband so goed as nuut ongelukkig het boek aan papierkant skade (foto)
Pryse: Hierdie boek het die 2de prys gewen in Sanlam se groot Romanwedstryd
R110.00
Carli Botha is amper sewe jaar oud toe haar Italiaansgebore moeder, Bella, sterf tydens die geboorte van haar wanskape, breinlose [anensefaliese] boetie. (“Dis ’n katkoppie, Baas”, het Carli vir Lena, die jarelange huishulp in Grootvlei se plaashuis, by die kraambed hoor sê.)
Sy word agtergelaat in die sorg van haar dranksugtige pa, Wilhelm Botha, wat haar treiter. Dora, wat ook soms in die plaashuis help, kom bedags tot Carli se redding. Sy was ‘n sterk vrou en sy het ‘n swaard gehad om oor die baas van Grootvlei se kop te hou. Sy het die plaas se geheime geken reg van oupa Maans se tyd af, en sy sou praat, dit het Wilhelm Botha geweet…
1 in stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 2010
Toestand: Sagteband so goed as nuut ongelukkig het boek aan papierkant skade (foto)
Pryse: Hierdie boek het die 2de prys gewen in Sanlam se groot Romanwedstryd