Die nege-maande mars / Dan Sleigh

R110.00

Dan Sleigh skryf ’n hele aantal jeugromans wat elkeen ’n boeiende verhaal teen ’n historiese agtergrond vertel, waaronder Die nege-maande-mars oor die probleme aan die Oosgrens tydens die bewind van die VOC. Dit is die verhaal van ’n jong man se stryd om sy besondere plek in die samelewing te vind.

1 in stock

SKU: FIKSIE.DON.007/6/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

1972

Hardeband met stofomslag met verweer en bytmerke op omslag, boek binne so goed soos nuut, naam voorin boek uitgetippex