Sale!

Eilande / Dan Sleigh

Original price was: R220.00.Current price is: R160.00.

Eilande is nie net ‘n titel nie — dis ‘n gebeurtenis. In hierdie onstuitbare epos word die eerste jare van die Kaapse nedersetting herroep in sewe grootse taferele uit die lewe van ses historiese manfigure wie se lewens op byna onnaspeurbare maniere in mekaar vervloei. En om wie vloei hulle? Om die wese van ‘n vrou, Pieternella in wie se liggaam wit en bruin bloed saamgevloei het tot ‘n noodlot. Hierdie sewe mans is almal deur haar aangeraak. Sy is die spilpunt van ‘n genadelose geskiedenis van dood, liefde en oorlewing. Die verhaal strek ver en wyd: oor drie oseane, drie vastelande en ‘n handvol eilande. Dit loop, soos ‘n groot rivier, met geweldige versnellings wat die leser insluk en meevoer. Maar oraloor kom dit ook tot rus in die lewe van gewone mense. Dit beantwoord baie vrae. Hoe ervaar ‘n honger inboorling die driemaster wat stadig op die rotse loop reg daar op die lykus waar hy woon?

Out of stock

SKU: FIKSIE.NIT.007/4/24; FIKSIE.BAA.005/4/24; FIKSIE.WIB.004/30/12/22 Category:

Description

Tafelberg

Eerste sagtebanduitgawe 2005; Derde druk 2005

Sagtebandboek in mooi en skoon toestand

Eiland was die wenner in die Groot romanwedstryd van Sanlam, Insig en Kwela in samewerking met Radiosondergrense en LitNet.