Die onsterflikes /Ferreira, Jeanette

R95.00

Dit begin met ‘n ontvoering na Immorta – stad waar tyd nie bestaan nie.  Baie wat reeds gesterf het, leef in Immorta weer. Al sou hulle die dood verkies. Dit is hier waar dr. Emilie du Randt gedwing word om die NORME van Immorte te onderskryf: geen huwelik geen gesin, geen intimiteit, politiek, godsdiens of private besit nie – slegs toewyding aan die Wetenskap. En in ruil daarvoor: onsterflikheid. Maar onsterflikheid het ‘n prys. So kosbaar soos die lewe self…

1 in stock

SKU: FIKSIE.KOO.006/3/21 Category: Tag:

Description

Human & Rousseau

1995

Sagtebandboek in mooi en netjiese toestand, blaaie effens vergeel

Omslagontwerp: Angus McBride