Die profeet / Kahlil Gibran

R100.00

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.DON.011/25/3/21 Category:

Description

JL van Schaik Beperk

Sewende druk 1970

Hardeband met bruin voorblad en letters in swart, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf, en naam met tippex uitgehaal op binneblad skaafmerke op buiterande van omslag boek in mooi toestand verder.

Oorspronklike titel: The prophet – 1955

Afrikaanse verwerking Louis Fourie