Die Balkieboek / Deur Balkie soos vertel deur Martie Preller

R150.00

Vir baie mense het Balkie geen bekendstelling nodig nie. Kinders van heinde en ver het laat weet hoe lief hulle vir Balkie is. Balkie het eers sy stories vir Rooi Rose geskryf en menige mamma elke week mal gemaak tot die nuwe uitgawe op die rakkie is!

Out of stock

SKU: KIN.DON.006/1/15/20 Category:

Description

UItgwer:Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe 2000

Toestand: Sagteband in nuwe toestand, een van die voorblad se punte is liggies gebuig – boek baie skaars.

Illustrasies: Deur Elizabeth Pulles

Baie skaars boek