Die raaisel van die SS Waratah en die avokadoboom / M.J. Honikman

R90.00

Vier kinders, Gustav, Stefn, John en Zanele soek na antwoorde op die raaiselagtige omstandighede rondom die stoomskip Waratah se vaart tussen Sydney en London ‘n honderd jaar gelede.

Die raaisel hou verband met ‘n enorme avokadoboom in die tuin van Gustav en Stefan-hulle se huis op die Berea in Durban. Waarom is dié raaisel, ‘n ware verhaal nog nooit opgelos nie?

KOm saam met Zanele, John, Stefan en Gustav op hul amateur-speurtog na leidrade en bewyse.

“…’n meesleurende verhaal, boeiend nagevors” – Marguarite Poland –

Out of stock

SKU: JEUG.BIK.099/8/20 Category:

Description

Uitgewer:  Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk,  2010

Toestand: Sagtebandboek ongelukkig vuil merke op binneblad voor en agter, lyk soos skimmelvlekke, naam van vorige boekwinkel gestempel op titelblad

Illustrasies: Deur Brice Reignier

Vertaling: Deur Louise Steyn