Die skarlaken Eskader /de Klerk, W.A.

R60.00

In die kom van die uitgebrande vulkaan Marako in Midde-Afrika skuil ‘n ernstige gevaar vir die hele wêreld. ‘n Verbitterde Russiese wetenskaplike het hier ‘n moderne lugmagbasis tot stand gebring waar mense uit alle dele van die wêreld opgelei word.

As gevolg van ‘n sameloop van vreemde omstandighede bevind nege loodse van die Suid-Afrikaanse lugmag hulle skielik as gevangenes in die Kratervallei. Hulle kom agter dat die leier ‘n verwoestende wapen ontwerp het om sy droom van wêreldoorheersing werklikheid te kan maak. Wanneer die nege uitvind dat die leier hulle as loodse in sy Skarlaken eskader wil gebruik, besef hulle dat hulle vinning sal moet optree…

Out of stock

SKU: JEUG.ALG.010/7/24 Category:

Description

Tafelberg

Eerste sagtebanduigawe 1985

Sagteband met mooi gekleurde voorblad, nog mooi netjies, naam op voorblad geskryf

Omslagontwerp: Johan van Niekerk