Description
Voorwaarts
1958
Hardeband sonder stofomslag effense ligte watervlek aan die regterkant van die boek en ook sigbaar aan die kant wanneer die boek toe is (sien foto)
R100.00
Historiese roman waarin leser kennis maak met Paul Kruger, Andries du Toit, eerste landros van Pretoria, Hendrik Schoeman en Willem van Rensburg – oor die wordingsjare van Transvaal.
Deel I speel in 1857 af
Deel II 1858-1859
Deel III 1860-1864
2 in stock