Kaap van Slawe: Die Britse slawebedryf van 1562 tot 1910 / Marthinus van Bart

R500.00

Danksy Lady Anne Barnard se dagboekverslae en briewe oor die Kaapse amptenary en hul doen en late, bestaan daar vandag ‘n taamlik volledige inventaris van die betrokkenes by die Britse slawebedryf aan die Kaap die Goeie Hoop vanaf Mei 1799 tot Desember 1800.

Out of stock

Description

Uitgewer: Die skrywer

Datum: Eerste uitgawe 2012

Toestand: Splinternuut Hardeband met mooi gekleurde voorblad. ‘n Pragboek met glansblaaie propvol toepaslike sketse en fotos oor die bedryf.