Description
Uitgewer: Die Goeie Hoop Uitgewers (Edms) Bpk
Datum: Eerste uitgawe 1955
Toestand: Hardeband met mooi stofomslag, Stukkie van die voorste flapteks van die omslag is uitgeskeur, boek skoon en netjies, skimmelvlekkies op omslag en boek se binneblaaie voor en agter