Die towervuurhoutjie / Schalkie van Wyk

R90.00

Die towervuurhoutjie is ’n kinderverhaal wat handel oor die sewejarige Lienkie se verblyf in ’n weeshuis na die Tweede Wêreldoorlog. Met behulp van haar towervuurhoutjie (’n konkrete voorstelling van haar geloof in God) word sy uit die kinderhuis verlos wanneer haar ma weer herstel en uit die hospitaal ontslaan word en haar opregte briefies haar oupa se hart vermurwe.

Out of stock

SKU: JEUG.LIN.011/30/6/23 Category:

Description

Perskor Uitgewery

Eerste uitgawe eerste druk 1979

Hardebandboek met pienk stofomslag, met ‘n vou op die onderkant van die omslag boek netjies en skoon

Stofomslagontwerp: Annette Stork